Francios Van Coke

Ek dink die groot problem met oeten en eetplanne is dat dit gewoonlik 'n one size fits all plan is, maar Stefan skryf vir jou 'n oefen en eetplan wat spesifiek vir jou liggaam en kondiesies is om vir jou die beste resultate te gee.

minkie van der westhuizen

Ek is stom geslaan deur die kwaliteit van Stefan se oefen en eetplan, dis so eenvoudig om te volg en die gewigsverlies resultate prat vir hulself!

Bernice West

Ek het nooit in my lewe kon dink dat 'n mens so lekker kan eet en oefen op 'n plan nie. Ek moet se ek vol AMAZING! So energized!
Dankie Stefan.

Leah van Niekerk

Ek weet dit kan partykeer baie frustreerend wees as jy nie weet wat om te eet en hoe om te oefen vir daai spesifieke doelwit nie- Stefan se Program sal presies vir jou liggaamstiepe geskryf word om jou doelwit te help bereik.

Brendan Peyper

My vriend Stefan het sy graad in Biokinetika en help mense ongelooflike resultate kry, as jy wil he hy moet jou help- stuur vir hom ‘n DM.

Nick Jordaan - Rubberduck

I lost 8 kg in 8 weeks! I can’t tell you how happy I am, how excited I am! Last time I weighed this much was in highschool! Though I would never fit in my Matric dance outfit again! Can’t recommend Stefan enough!

Christelle Van Niekerk( Boer soek ‘n vrou-TikTokster)

As jy ‘n ding reg wil doen- kontak vir Stefan. Ek het nog nooit so goed gevoel nie! EN ek het NOOIT honger gevoel nie! Stefan weet verseker wat hy doen!

Amy Jones

If you are like me and you simply love feeling confident in your own skin, join one of Stefans programs! Workouplans, mealplans and a whole lot more! You don’t want to mis it!