
Let me contact you
-
Customer service
shop@yourstore.com
Success stories
OUR PACKAGES
Celebrity Reviews
SUCCESS STORIES
MishkaI believed that I was just meant to be overweight, it’s in my genetics – I told myself. Stefan showed me that I didn’t need to starve myself to loose weight, he is such a great coach! I have so much confidence now! Can’t even begin to say how lifechanging his program was for me! Thank you Stefan!
Mark LukasI honestly could not believe how fast the fat melted off of my body! I always thought that I would have to spend hours in the gym and eat bland boring food to loose weight. Now I know this is not true! The food was great, easy to make and very affordable! Stefan’s program is fantastic and I can definitely recommend it! JUST DO IT!
Marijke CilliersEk het die 10de Januarie my 12 weke reis met Fitt by Stefan begin. Sedertdien het ek 11 kg verloor. Ek het nog nooit beter oor myself gevoel as nou nie. Ek voel fiks, gesond en maerder as voorheen. Ek is absoluut mal oor die oefenprogram wat in my skedule as 'n ma pas. Die eetprogram is maklik om te volg en die hele gesin kan saam gesond eet.
Voor ek begin het met Stefan se program was ek 86kg, aan die einde van sy program weeg ek 76kg. Al daai onnodige vetjies is af en die spiere kom nou lekker deur. Dis vrek lekker om vir myself in die spieël te kan kyk en die sixpack te kan sien !Ek voel nie meer selfbewus nie, my confidence is baie beter nou. As enige iemand nog twyfel om Stefan se program te doen, kan ek eerlikwaar vir hulle sê: doen dit net, dis die moeite werd.
LeoAt first I started with the journey to improve my appearance, but little did I know that my appearance was only one of the multiple benefits. My lifestyle, habits, and wellbeing have all changed for the better, and I feel like I finally have a grip on life, just by changing a few things daily! Thanks for literally changing my life Stefan!
Ansu KaplanDit is die beste besluit wat ek ooit geneem het! Planning, accountability and consistency makes this program a winner! Stefan is right there every step of the way with advice and motivation. It's a lifestyle changer! Ek het nooit gedink ek sal op 53 weer gemaklik in my eie lyf wees nie. Stefan's program is for all ages, shapes, sizes and fitness levels. Make the decision today!! Success is guaranteed!! Dankie Stefan! IOU bigtime
Margha GreylingEk is baie happy met my results! Vir my die beste deel was dat die program so aanpasbaar was en dat jy letterlik jou eetplan kon in werk waar ook al jy was . Ek was vir twee weke oorsee , en ek kon nogsteeds in daai tyd by my macros bly en min of meer soos die eetplan eet! Die moeilikste deel vir my was om te onthou om te eet. Nader aan die einde het ek glad nie meer honger geword nie, so dit was nogal n challenge om by my macros se goals uit te kom aan die einde van die dag. Ek het altesaam 9,8kg verloor , waaroor ek baie bly is! Ek moet se ek voel baie goed na die challenge ! Dis absoluut n lifestyle change en ek kan sien dat selfs net as ek goedjies koop by Woolworths loop ek outomaties na die gesonde wholesome foods toe , wat vir my n wen in. Baie dankie vir die challenge! Dit was n amazing experience en ek stel dit vir enige iemand voor!
DeonThis program changed more than just what I saw in the mirror every
morning, I feel like a completely new person.


